Openbare kommentaar oor waterwetsontwerp gevra
Die portefeuljekomitee oor water en sanitasie doen ‘n beroep op die publiek en belanghebbendes om skriftelike kommentaar oor die nasionale wysigingswetsontwerp op water (B1–2026)…
Munisipale nuus, dienslewering en plaaslike regeringsake.
Die portefeuljekomitee oor water en sanitasie doen ‘n beroep op die publiek en belanghebbendes om skriftelike kommentaar oor die nasionale wysigingswetsontwerp op water (B1–2026)…
OVERSTRAND. – Inwoners van Bosplasie in Onrus, Hermanus, was vandeesweek weer deur ’n voorval van kabeldiefstal geraak. In die vroeë ure van Dinsdag 23…
GAUTENG. – AfriForum was gister in die Johannesburg-hooggeregshof om die Johannesburgse metro se omstrede 65,6%-verhoging in die wateraanvraagbestuursheffing te beveg. Die organisasie se dringende…
NOORD-KAAP. – Die Sol Plaatje-munisipaliteit het inwoners gewaarsku om ekstra waaksaam te wees ná ’n reeks van 10 brandstigtingsvoorvalle by kragbokse, wat vermoedelik met…
WES-KAAP. – Inwoners van die Sondagsrivier-vallei munisipale gebied moet kennis neem dat hul kraanwater tans nie geskik is vir menslike gebruik nie. Die onlangse…
Dr. Kgosientsho Ramokgopa, die minister van elektrisiteit en energie, het onlangs tydens sy departement se begrotingstem in die parlement ‘n omvattende geïntegreerde hulpbronplan (IRP)…
Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het op 10 Desember 2025 konsep-regulasies gepubliseer wat elke Suid-Afrikaner raak wat ‘n boorgat het. Minister Pamela…
PLETTENBERGBAAI. – Hoër as normale getye is by die Robberg-strande op Plettenbergbaai in die Suid-Kaap deur die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) aangemeld. Die NSRI het…
Kaapstad se damvlakke het met 12.4% toegeneem ná swaar reën tussen Sondag 10 Mei en Dinsdag 12 Mei in die gebied uitgesak het. Lees…
GAUTENG. – ‘n Bevel van die Pretoria-hooggeregshof het vandeesweek skole in Tshwane beskerm teen elektrisiteit wat afgesny word weens gterstallige erfbelasting – dit is…