Len Cloete se regterkant verlam, kan nie praat nie
Len was in en uit ICU en veg sedert die skietery vir sy lewe.
Jongste nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Len was in en uit ICU en veg sedert die skietery vir sy lewe.
Die Diamantveld-matrieks is besig om geld in te samel as deel van mnr. en mej. Diamantveld. Dié skool doen dit anders, deurdat leerlinge self…
Die syfer is Woensdag deur die WVF-kommissaris Teboho Maruping tydens 'n media-inligtingsessie in Kaapstad onthul.
‘n Vermeende skietvoorval het vanoggend vroeg in Belgravia in Kimberley plaasgevind. Dodds Pringle, direkteur by Scorp Security, sê hy het om 05:57 ‘n oproep…
Die huiseienaar het aan Rusa gesê een van sy dogters was besig om water in 'n braaiplek te kook toe 'n stuk plastiek aan…
Volgens Vrystaatse polisiewoordvoerder, ao Mmako Mophiring, het die voorval Sondag omstreeks 17:00 plaasgevind.
Die betogings sal merendeels in stede wees, teen die stygende koste van brandstof en ander noodsaaklike items.
Hy het bygevoeg hy het ondersteunende dokumente, insluitend foto's, bankrekeninge en videomateriaal, aan die polisie gegee.
Essack het aangevoer dat Sun International hom moes verhoed het om die casino te betree omdat hy op die "verbode lys" van alle dobbelentiteite…
Mavudzi, 'n gekwalifiseerde prokureur, het homself in die verhoor verteenwoordig. Hy het langs sy 12 mede-beskuldigdes gestaan en Strydom aan kruisondervraging onderwerp.