SA vrees voedselpryse gaan die hoogte inskiet oor duur brandstof
Die verligting van R1,50 sal egter steeds 'n groot impak op die vervoerbedryf sowel as verbruikers se basiese voedselmandjie hê.
Jongste nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Die verligting van R1,50 sal egter steeds 'n groot impak op die vervoerbedryf sowel as verbruikers se basiese voedselmandjie hê.
Die Grassy Park-gemeenskapspolisiëringsforum is bekommerd.
Omstanders het KPR probeer,” het Heyns gesê.
Op 9 Mei 2022 is die Boons-polisie na die gru-moordtoneel in Mathopestad ontbied.
Baie lof moet egter gegee word aan die swart polisiebeampte wat dié "mishandeling" eerstehands moes trotseer.
Die Oos-Kaapse polisie kon nog nie bevestig of meer inligting verskaf nie.
As alles volgens plan verloop, sal die groenenergiepakket deur die African Development Bank bestuur word.
Gabriel “Tokkie” du Preez is deur Yolandi Visser en Ninja (Die Antwoord) aangeneem toe hy maar nege jaar oud was. Gabriel, nou 20, praat…
Terwyl amptenare nog probeer vasstel waar dit gebeur het, het sosialemediagebruikers pret met die video gehad.
Die pragtige klein Janique Venter is op die ouderdom van ses maande met Neuroblastoom Fase 3 kanker gediagnoseer. Haar gewas is in die regterkant…