Kyk: Brand by Strand-karavaanpark laat 40 haweloos
Troeteldiere is deur die plaaslike dierewelsynsorganisasie ingeneem.
Troeteldiere is deur die plaaslike dierewelsynsorganisasie ingeneem.
Die burgemeester het gesê hy gaan 30 kiste na ‘n gemeenskap wat naby die myn is neem vir ingeval die liggame gevind word.
Reddingspanne gaan binnekort na die wrak duik op soek na die vragskip se ses bemanningslede.
Vier mense is in hegtenis geneem in verband met die grondverskuiwing, insluitend die veld bestuurder.
Brandbestryders probeer steeds om die brande onder beheer te bring.
Een persoon is na die voorval in hegtenis geneem en die polisie is besig om die oorsaak van die ontploffing te ondersoek.
n Groot aantal reddingswerkers is ontplooi om na oorlewendes te soek.
Lede van die gemeenskap het gehelp om deur die puin te sif.
Gister se aardbewing het dieselfde deel van die land getref as die eerste aardbewing.