Afrikaans
Kyk: Vermeende selfoondief moet sing en dans
Hy word in die video aangesê om te sing en dans.
Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Hy word in die video aangesê om te sing en dans.
Die polisie ondersoek drie moordsake.
Vanoggend se soektog duur voort met NSRI-Jeffreysbaai wat polisieduikers ondersteun.
Die man het na die Mankweng-polisiestasie gery en homself oorhandig.
Die polisie is besig om ’n saak van moord te ondersoek.
Vier slagoffers is oorlede in ongelukke en sake van strafbare manslag word ondersoek.
Die dwelms is gekry waar dit in jogurtbakkies in foelie versteek was. Die verdagte het ook geld in sy besit gehad.
Hulle het "op 'n manier" toegang verkry na waar die geld binne die OTM was.