Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Hond kry tweede kans ná eienaars self stert probeer afsit
WAARSKUWING: FOTO NIE VIR SENSITIEWE LESERS Lucy, ‘n hond wat deur die Animal Welfare Society of SA gered is, het nou ‘n tweede kans…
Eerste breinoperasies in 40 jaar vir Gautengse hospitaal
Die Sebokeng-hospitaal in Gauteng het die afgelope week geskiedenis gemaak toe dit vir die eerste keer in 40 jaar breinchirurgie op twee pasiënte uitgevoer…
Gesondheidsbeskuit vir diabete
Maak: 35 beskuiteBereidingstyd: 25 minuteBaktyd: 45 minute plus uitdroogtydOondtemperatuur: 180 °C Bestanddele 100 ml (100 g) laevetmargarien2 groot eiers185 ml (150 g) suikerplaasvervanger (soos…
Meisie (15) vermis nadat sy huis op Knysna verlaat
Die polisie op George in die Suid-Kaap doen ‘n beroep op die gemeenskap om te help om die vermiste 15-jarige Lilitha Makisi op te…
AfriForum nader hof oor Eskom en minister se ‘oneerlikheid’
AfriForum gaan ’n hersieningsaansoek bring teen die nasionale tesourie se besluit om vrystelling aan Eskom toe te staan in terme van “onreëlmatige spandering en…
Polisielid Maandag in vroeë oggendure doodgeskiet deur vermeende dieseldiewe
‘n Polisielid is Maandag in die vroeë oggendure in die Stoffberg-pad op Middelburg Gauteng doodgeskiet. Die polisie op Middelburg het Maandagoggend vroeg inligting ontvang…
‘Skole, onderwysers, ouers en leerders moet proaktief optree teen seksuele boeliegedrag’
Aangesien dit duidelik is dat die strafregstelsel slagoffers van seksuele misdrywe in die steek laat, raai AfriForum skole, onderwysers, ouers en leerders aan om…
Man se liggaam gevind – vermoedelik betrokke by vrou wat doodgeskiet is
Hy was na bewering betrokke by Magielies se skietdood.
Jong meisie se oplettendheid laat Kaapse kobra veilig van erf verwyder
Sy het die slang gesien en vir haar ma geskree om vir Heyns te bel.