Modelwet oor volhoubare grondbestuur goedgekeur
WES-KAAP. – Die Pan-Afrika-parlement het op 6 November die vasteland se eerste modelwet oor volhoubare grondbestuur aanvaar. Die wet, bekend as die Modelwet oor…
WES-KAAP. – Die Pan-Afrika-parlement het op 6 November die vasteland se eerste modelwet oor volhoubare grondbestuur aanvaar. Die wet, bekend as die Modelwet oor…
GAUTENG. – Die Gautengse departement van onderwys (GDO) het die uitspraak van die hooggeregshof in die saak teen die skoolbeheerliggaam van Pretoria High School…
GAUTENG. – Altesaam 153 Palestyne het Donderdagoggend kort ná 08:00 op ‘n vlug vanaf Kenia op die OR Tambo Internasionale Lughawe aangekom. Die tydperk…
WES-KAAP. – ’n Nuwe studie het vir die eerste keer ’n direkte verband gevind tussen mikrostolsels en sogenaamde neutrofiel-ekstrasellulêre nette (NETs) in die bloed…
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het aangekondig dat dit teen 30 September 2025 ’n netto inkomste van R924,7 miljard ingevorder het, wat R18 miljard meer…
Waarskuwing! Video kan sommige lesers ontstel. WES-KAAP. – ’n Jaar nadat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) besluit het om Gareth Webster vir strafbare manslag te…
VRYSTAAT. – Die regsdienstekommissie het aangekondig dat ’n tribunaal aangestel sal word om ’n klagte wat deur regter Cagney Musi, regterpresident van die Vrystaatse…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het die situasie oor die gebruik van ’n vragmotor om boomstompe in ’n straat buite ’n SANW-woning…
KWAZULU-NATAL. – Aphile en Aphelele Dlamini, ‘n agtjarige boetie-en-sussie-tweeling, het op 18 Oktober in ‘n hysbakskag in die Homii-woonstelgebou in Durban, waar hulle gespeel…
WES-KAAP. – Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch het bevind baie verpakte kosse vir babas en jong kinders in Suid-Afrika bevat geurmiddels wat moontlik hul…