Digitale betalings in SA neem vorm aan buite banksektor
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het nuwe inisiatiewe bekend gemaak wat daarop gemik is om die land se betalingslandskap te moderniseer, deur digitale betalingsopsies te…
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het nuwe inisiatiewe bekend gemaak wat daarop gemik is om die land se betalingslandskap te moderniseer, deur digitale betalingsopsies te…
MPUMALANGA. – Die wrak van ’n Cessna 206-vliegtuig, wat Donderdag vermis geraak het, is Saterdag naby Barberton in Mpumalanga gevind. Die vlieënier, wat op…
VERENIGDE KONINKRYK. – Prins Andrew het aangekondig dat hy, in oorleg met koning Charles en sy familie, besluit om van sy titel en eerbewyse…
KWAZULU-NATAL. – Die lugreddingskoördinasiesentrum (ARCC) is vandag (Woensdag 15 Oktober) in kennis gestel van ’n ligte vliegtuig in Nottingham wat ’n MAYDAY-sein aan lugverkeerbeheer…
GAUTENG. – Panyaza Lesufi, Gauteng-premier, het Lesiba Arnold Malotana, hoof van die Gautengse departement van gesondheid en welstand, met onmiddellike effek geskors. Dr. Darion…
KAAPSTAD. – Met Diwali, die Hindoe-fees van ligte, wat op 20 Oktober plaasvind en Guy Fawkes op 5 November, is die Stad Kaapstad se…
LIMPOPO. – Minstens 42 insittendes van ‘n bus is dood, nadat die bus wat vanaf Gqeberha na Malawi onderweg was, Sondag omstreeks 18:00 op…
GAUTENG. – Die Gautengse provinsiale regering het Donderdag in ’n verklaring gesê dat die Gauteng-verkeerswagte ’n wettige en geregverdigde misdaadvoorkomingsinisiatief is en dat hul…
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, skerp gekritiseer ná sy uitlatings dat joernaliste wat fouteer “in Pollsmoor moet sit.”…
Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika se onlangse uitspraak oor ouerverlof het die landskap van werkgewers- en werknemersregte verander deur gelykheid te bevorder en die…