Eskom: somber beurtkragvooruitsig vir Suid-Afrika
Eskom het sy Generasie-toereikendheidverslag vir die mediumtermyn vrygestel, wat ‘n somber beurtkragvooruitsig vir die komende jaar aandui. Sien die verslag hier. Volgens dié verslag…
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
Eskom het sy Generasie-toereikendheidverslag vir die mediumtermyn vrygestel, wat ‘n somber beurtkragvooruitsig vir die komende jaar aandui. Sien die verslag hier. Volgens dié verslag…
Die Economic Free Fighters (EFF) veroordeel die “onmenslike” Wetsontwerp op Anti-Homoseksualiteit wat op 21 Maart 2023 deur die parlement van Uganda goedgekeur is. Die…
Die fopnuus is duisende kere gedeel en het kommentaar ontlok.
Ngiba se mede-beskuldigdes is Nkosinathi Ngcobo, Sandile Mzizi, Sifiso Mlondo en Phathesakhe Ngiba.
Die rampregulasies wat gister bekendgemaak is, skep onsekerheid en wantroue by die publiek, aangesien die regulasies “nie duidelik is nie”, meen AfriForum. Hierdie regulasies…
Altesaam vyf politieke partye het gedurende die derde kwartaal van die 2022/23-boekjaar skenkings ten bedrae van R 40 050 925,54 verklaar. Die skenkers se…
Mashilo het gesê die federasie voel dit moet aan die werkers oorgelaat word om te besluit wie hulle voel hul belange beter sal dien.
Hy sou na verwagting Donderdag uit die tronk gelaat word.
Die Phala Phala-paneel bevind pres. Ramaphosa het dalk ernstige oortredings gepleeg en moontlik teenkorrupsiewette oortree.