Reën vir vandag voorspel
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir verskeie provinsies vir vandag voorspel. Lees ook: Bekende sanger Chris Rea (74) oorlede Reën is vir dele van…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir verskeie provinsies vir vandag voorspel. Lees ook: Bekende sanger Chris Rea (74) oorlede Reën is vir dele van…
Die Stad Kaapstad het gesê paaie en openbare geriewe sal hierdie feesseisoen die fokus wees. Lees ook: Stad Kaapstad waarsku oor watertoevoeronderbreking Daar sal…
GAUTENG. – Premila Shunmugam (57) van Silver Touch Events in Greenstone Hill, wat op drie aanklagte van bedrog ter waarde van R400 000 in…
WES-KAAP. – Steve Lux Nortier (41) se troosdiens sal op 6 Januarie 2026 vanuit die NG Kerk Paarl-Vallei plaasvind. Nortier, gediagnoseer met Fase 4…
GAUTENG. – Altesaam 11 verdagtes, onder wie 10 buitelandse mans wat van onwettige mynbou verdink word, is Woensdag in Westonaria in hegtenis geneem, nadat…
LIBIë. – Die weermaghoof van Libië is gister in ‘n vliegtuigongeluk in Turkye oorlede. Lees ook: Nog Epstein-dokumente vrygestel Genl. Mohammed Ali Ahmed al-Had…
Terwyl ons binnekort Kersfees-aand ingaan, wens ons almal by die Beefmaster Groep vir jou en jou familie ’n vreugdevolle en gedenkwaardige Kersfees toe. Mag…
VK. – Die Britse akteur en komediant Russell Brand sal in die hof moet verskyn op twee nuwe aanklagtes van seksuele aanranding en verkragting.…
VSA. – Die Amerikaanse departement van justisie het gister nog Epstein-dokumente vrygestel. Lees ook: Duisende Epstein-dokumente vrygestel Gister se vrystelling volg nadat Demokrate gedreig…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes uitgereik. Die weerdiens het…