Powerball uitslae vir 23 Desember 2025
Boerpotte: Powerball: R103 miljoen PowerballPlus: R7 miljoen Uitslae: PowerBall: 03, 12, 29, 46, 49. Powerball: 03. PowerBall Plus: 09, 23, 32, 40, 48. Powerball: 12.
Boerpotte: Powerball: R103 miljoen PowerballPlus: R7 miljoen Uitslae: PowerBall: 03, 12, 29, 46, 49. Powerball: 03. PowerBall Plus: 09, 23, 32, 40, 48. Powerball: 12.
OEKRAINE. – Drie mense, insluitend ‘n 4-jarige kind, is in Russiese oornagaanval op Oekraïne oorlede. Vyf mense is in die aanvalle beseer. Lees ook:…
HARTENBOS HEUWELS. – ‘n Waarskuwing is uitgereik vir padgebruikers om veilig te wees in die feesseisoen ná ‘n ongeluk op 20 Desember naby die…
GAUTENG. – ‘n Verdagte wat glo saam met twee ander verdagtes mense van die OR Tambo-lughawe af gevolg en beroof het, is tydens ‘n…
INTERNASIONAAL. – Die bekende sanger Chris Rea is gister in die hospitaal na ‘n kort siekbed in die ouderdom van 74 in ‘n hospitaal…
VK. – ‘n Man en vyf ander verdagtes is aangekla van 56 seksuele misdrywe teen sy eks-vrou oor ‘n tydperk van 13 jaar. Lees…
Boerpotte: Daily lotto: R400 000 Daily lotto plus: R150 000 Uitslae: Daily Lotto: 17, 23, 25, 28, 36. Daily Lotto Plus: 09, 14, 22, 27, 36.
Video in berig. WES-KAAP. – Die polisie ondersoek ‘n voorval waarvan ‘n video wyd op sosiale media versprei word, van Nokuthula P. Kolwapi, die…
GAUTENG. – Die ondersoekspan wat aan DJ Warras (40) se moordsaak werk, het vanoggend (Maandag) omstreeks 02:00 twee persone van belang vir ondervraging ingeneem.…
VK. – ‘n Massiewe sinkgat van 50 m x 50 m het by ‘n kanaal in Whitchurch, North Shropshire ingeval toe ‘n wal meegegee…