Cheslin Kolbe ook uit Springbok-kamp oor beseerde knie

Lees ook :

Cheslin Kolbe ook uit Springbok-kamp oor beseerde knie
Cheslin Kolbe ook uit Springbok-kamp oor beseerde knie fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Kurt-Lee Arendse onttrek van VRK na besering

Cheslin Kolbe het gister die Springbok-opleidingskamp verlaat sodat hy medies ondersoek kan word vir sy kniebesering. Kolbe is beseer toe hy vir die Japanse klub, Tokyo Sungoliath, gespeel het.

Hy is in die kamp deur Celimpilo Gumede vervang.

Dit is ook moontlik dat Kurt-Lee Arendse nie vir die Springbokke teen Ierland en Portugal sal kan speel nie na hy ‘n operasie vir ‘n gebreekte wangbeen moes ondergaan.

Bronne: Planet Rugby, ECR, IOL, SA Rugby

Lees ook: Kurt-Lee Arendse onttrek van VRK na besering

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief