Covid-19: Nuutste syfers

Die koronasyfer in Suid-Afrika het sedert die laaste aankondiging met meer as 8 000 gevalle meer geword. Daar is nou in totaal 511 485 positiewe gevalle aangemeld. Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het bekendgemaak die nuwe sterftesyfer is 8 366. Intussen is 347 227 persone van die virus...

Die koronasyfer in Suid-Afrika het sedert die laaste aankondiging met meer as 8 000 gevalle meer geword. Daar is nou in totaal 511 485 positiewe gevalle aangemeld.

Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het bekendgemaak die nuwe sterftesyfer is 8 366.

Intussen is 347 227 persone van die virus genees. 3 036 779 toetse is in totaal gedoen.

Laura Wolvaardt teken meeste punte sover by ODI aan vir Proteas

Vandag is Wêreldkunsdag

Kan jy die naam van Bernice se volgende enkelsnit raai?

Man van Kroonstad sedert fratsvloede vermis

Boulders Beach tweede beste strand ter wêreld

Man verdrink op Saldanhabaai

Dink mooi voordat jy ’n onderwyser word

Christine van OME! deel verlowingsvideo

Voetgangers sterf toe voertuig in hulle inploeg

KYK: Dirk van der Westhuizen se hartroerende besoek aan kankerpasiënt

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde