Delta-vliegtuig tref vlerk van Airbus toe dit wou opstyg

Lees ook :

Delta-vliegtuig tref vlerk van Airbus toe dit wou opstyg fotokrediet: Canva

ATLANTA, VSA. – ’n Delta-vliegtuig het Sondag die vlerk van ’n leë Airbus-vliegtuig onderweg na die aanloopbaan in Atlanta getref toe dit wou opstyg om na Guatamala te vlieg.

Lees ook: Twee beseer toe vliegtuig by lughawe neerstort

Geen beserings is aangemeld nie en die passasiers is na ’n ander vliegtuig geskuif om die vlug te voltooi.

Delta het om verskoning vir die voorval en vir die vertraging gevra.

Bronne: Daily Mail, Simple Flying, Travel Pulse

Lees ook: Twee beseer toe vliegtuig by lughawe neerstort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief