DHS blink uit op sportdag

Lees ook :

Hoërskool Diamantveld het die afgelope naweek aan die Fichardtpark-sportdag in Bloemfontein deelgeneem.

Hier is die uitslae van die naweek:

Diamantveld vs Goudveld

Rugby:
• 0/14 A wen 68-0
• 0/15 A wen 68-0
• 0/16 A wen 61-5
• 0/16 B wen 48-0
• 0/19 C verloor 21-20
• 0/19 B wen 38-17
• 0/19 A verloor 21-12

Netbal:
O/19A
• Wen OMS 17A 31-12
• Wen FHP 19A 35-19
• Wen Potch Volkies 19A 31-22


O/19B
• Verloor JF 17A 6-20
• Verloor OMS 17A 1-20
• Verloor FHP 19B 14-29


O/19C
• Verloor Goudveld 19C 1-18
• Verloor Sand du Plessis 16A 8-13
• Verloor Brebner 16A 6-21


O/17A
• Wen Potch Volkskool 13-3
• Wen FHP 17A 23-11


O/16A
• Wen Goudveld 16A 14-0
• Wen JF 16A


O/16B
• Wen Goudveld 16B 21-3
• Wen FHP 16B 15-6
• Verloor Eunice 16A 3-20


O/15A
• Wen Goudveld 15A 29-7
• Verloor Potch Volkies 15A 9-16
• Verloor OMS 15A 5-18


O/15B
• Verloor Goudveld 15B 9-12
• Wen Navalsig 15A 9-5
• Verloor Eunice 15A 3-15


O/15C
• Verloor Goudveld 15C 3-11
• Verloor Brebner 15A 2-11


O/14A
• Wen FHP 15B 16 -7
• Verloor OMS 14A 4-11
• Verloor JF 14A 8-13


O/14B
• Wen Goudveld 14B 10-4
• Verloor Sand du Plessis 9-12
• Wen HTS 14A 15-5


O/14C
• Wen Goudveld 14C 11-7
• Verloor St Michaels 14A 2-4

Dogtershokkie
• O/18A gelyk 1-1
• O/18B verloor 0-3
• O/16A verloor 2-4

Seunshokkie
• O/19A wen 1-0
• O/16A wen 5-1

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief