Donderstorms vir verskeie provinsies voorspel

Lees ook :

Donderstorms vir verskeie provinsies voorspel fotokrediet: Canva

Lees ook: Vyf verdagtes in hegtenis geneem vir beweerde diefstal

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vandag is vir verskeie provinsies – Gauteng, Mpumalanga, Noord-Wes en dele van Limpopo – uitgereik.

Swaar reën, hael en erge winde is ’n moontlikheid tydens die storms.

Mense word herinner om lopende water te vermy en om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: Saws

Lees ook: Vyf verdagtes in hegtenis geneem vir beweerde diefstal

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief