Drie Kimberley-vroue gaan voort met uitdaging om hare af te skeer

Lees ook :

Anneke Rossouw, Forbie Klindt en Anneke Kruger.
Anneke Rossouw, Forbie Klindt en Anneke Kruger.

Anneke Rossouw, Anneke Kruger en Forbie Klindt het net na 12:00 op 12 Maart 2019 al drie hulle hare afgeskeer ten bate van die Anneke Rossouw-fonds.

“Dankie Kimberley vir al julle hulp met Anneke se behandelings, ons is op nommer 7, ons kort nog R7700. Ek het my kant van die ooreenkoms nagekom. Daarom vra ek vir die persone wat belowe het om ‘n R100 bydrae te maak om by hulle woord te hou,” sê Anneke Kruger.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief