Drie kinders beseer toe taxi kitskoswinkel inploeg

Lees ook :

Foto: Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – Drie kinders het beserings opgedoen toe ‘n taxi waarin hulle passasiers was vanoggend in Mosstraat in Verulam in ‘n kitskoswinkel ingeploeg het.

Reaction Unit South Africa sê beamptes was net voor 09:00 op die toneel waar die blou Toyota Hiace in die winkel in is.

Die bestuurder het gevlug voordat nooddienste by die adres aangekom het.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief