Mangaung-munisipaliteit veroordeel ‘onwettige grondgrype’ buite Bloemfontein
Die Mangaung-metromunisipaliteit veroordeel die onwettige grondgrype buite Bloemfontein
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,463 op Saturday 2 March 2024.
Die Mangaung-metromunisipaliteit veroordeel die onwettige grondgrype buite Bloemfontein
Drie kinders is beseer toe 'n taxi vanoggend in 'n kitskoswinkel in Verulam ingeploeg het.
Lt.genl. Tommy Mthombeni is gisteraand as Gauteng se nuwe provinsiale kommissaris van polisie aangestel.
WES-KAAP. – Die sanger Ivan van der Merwe (39) en sy pa, Leonardus Johannes van der Merwe (67), wat op 28 Februarie op aanklag…
Twee persone het gesterf toe 'n taxi en 'n ligte motorvoertuig vanoggend gebots en die taxi gerol het.
'n Gebied buite Bloemfontein is vanoggend die teiken van onwettige grondgrype.
Die polisie in die Wes-Kaap herhaal die soektog na Joslin Smith het nooit gestop nie. Die polisieminister en -bestuur sal vandag haar familie besoek.
'n Spoedvraat onderweg van Johannesburg in die rigting van Mbombela is op die N4 vir spoed van 190 km /h in 'n 100 km-sone…
'n Tiener het gesterf nadat nog 'n tiener hom glo by die skool met 'n mes gesteek het.
'n Stiefpa wat sy stiefdogter (7) verkrag het, is vir 25 jaar tronk toe gestuur.