Brekende Nuus
Tuis

Drie verdagtes betrap met 22 gesteelde televisiestelle

KWAZULU-NATAL – Drie verdagtes is in Chatsworth in hegtenis geneem nadat hulle met 22 gesteelde televisiestelle in hulle besit betrap is. Die gesteelde goedere word ter waarde van R200 000 beraam. Die verdagtes sal binnekort in die hof verskyn.

Bron: saps.gov.za