In die Boedel wyle CHRISTOPHER COLIN MURRAY
Identiteitsnommer: 4609135003089
en nagelate eggenoot (te): MARY JANE DILYS MURRAY
Identiteitsnommer: 4305200001088
Datum oorlede: 24 Februarie 2024
Adres: Blombosch Straat 16, Heiderand – Mosselbaai, 6506
Kaapstad, Boedelnommer: 005217/2024
Kennis word hiermee gegee dat die eerste likwidasie- en distribusierekening in bogemelde boedel ter insae sal lê in die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, KAAPSTAD vir ‘n tydperk van 21 dae vanaf publikasie hiervan, asook by die Landdroshof te MOSSELBAAI.
GEDATEER te DURBANVILLE op die 04 MAART 2025.
PROKUREURS vir EKSEKUTEURS:
Verw: SCHALK DE WET
ADRES: 12 San Domenico, 10 Kerkstraat, Durbanville, 7550, Tel: 087 808 2825.
Vir publikasie op 14 MAART 2025.