Flamink-kuikens nounet geland op Wonderboom, Pretoria

Lees ook :

Ongeveer 860 van die flaminkkuikens wat uit haglike toestande by Kamfers-dam in Kimberley gered is, het nounet op Wonderboom-lughawe, Pretoria, geland.

Die vlug, wat deur Peter Hohne, van KEM-JV, gereël is, het nie langer as ‘n uur geneem nie.

’n Video en meer oor die flaminke van Kamfers-dam volg binnekort. FiND iT hou jou op hoogte.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief