Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir Limpopo uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir Limpopo uitgereik fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir Limpopo uitgereik. Daar is ook ‘n moontlikheid van oorstromings, hael en die gevaar van weerlig.

Lees ook: Zoë Wicomb (76) oorlede

Reën is vir vandag vir KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo en Gauteng voorspel en vir môre vir die Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo.

Die publiek word herinner om lopende water te vermy en om nie onder bome te skuil tydens weerlig nie. Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Zoë Wicomb (76) oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief