Geliefde adjunk-hoof en dogter sterf saam

Lees ook :

Foto's: Laerskool Tuinrand en Michelle Badenhorst FB-blad

GAUTENG. – Louwrense Badenhorst (53) en sy dogter Michelle het Vrydagoggend saam onderweg na ‘n hospitaal in ‘n ongeluk gesterf.

Laerskool Tuinrand in die Hercules-area, Pretoria, het die nuus van beide se afsterwe op hulle sosialemediablad gedeel. Hercules GPF het ook die aankondiging gedeel.

Medelye word op sosiale media betuig.

Foto: Nantes Kelder

Foto: Hercules GPF

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief