Lotto uitslae vir 4 Mei 2024
Boerpotte: Lotto: R16 miljoen Lotto Plus 1: R11 miljoen Lotto Plus 2: R15 miljoen Daily lotto: R580 000 Uitslae: Lotto: 03, 14, 33, 35, 36, 49. Bonus: 25 Lotto…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,526 op Saturday 4 May 2024.
Boerpotte: Lotto: R16 miljoen Lotto Plus 1: R11 miljoen Lotto Plus 2: R15 miljoen Daily lotto: R580 000 Uitslae: Lotto: 03, 14, 33, 35, 36, 49. Bonus: 25 Lotto…
LIMPOPO. – ‘n Onbekende verdagte (23) is Vrydag omstreeks 11:00 tydens ‘n skietery met die polisie in die Levubu-polisiëringsgebied dood. Die polisie het op…
OOS-KAAP. – Xolani Gcelu (35) is Donderdag deur die Mthatha-hooggeregshof op altesaam agt verkragtingsaanklagte gevonnis. Hy was onbekend aan al sy slagoffers. Sy slagoffers…
LIMPOPO. – ‘n Rolstoelgebonde seun (18) se liggaam is Vrydagmiddag omstreeks 13:00 in sy rolstoel aangetref, met sy kop op die grond. Die liggaam…
WES-KAAP. – Allister Stanbull van Steenberg het op 29 April sy huis in sy Renault Kwid verlaat en het nog nie teruggekeer huis toe…
WES-KAAP. – Die liggaam van ‘n onbekende vrou is Donderdag uit die Knysna-strandmeer naby Belvedere gehaal. ‘n Egpaar van die buiteland wat met vakansie…
GAUTENG. – Die LUR vir Gauteng, Matome Chiloane, het sy kommer uitgespreek nadat ‘n video van ‘n bakleiery in ‘n klaskamer by Hoërskool Glenvista…
KWAZULU-NATAL. – Een persoon is vanoggend omstreeks 00:15 buite ‘n kuierpek in Gateway, Umhlanga tydens ‘n beweerde woordewisseling in ‘n skietery gewond. KZN VIP…
GAUTENG. – Joachim Will (56), ‘n Duitse burger, het Vrydag op aanklagte van mensehandel en bedrog in die Kempton Park-landdroshof verskyn. Twee vroue is…
MPUMALANGA. – ‘n Bekende “prokureur” (43) en administratiewe personeellede is Woensdag deur die Valke in Nelspruit op aanklagte van bedrog en die voorgee om…