Nuusflits Uitgawe 1,433 — Thursday 1 February 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,433 op Thursday 1 February 2024.
Ses vir ‘mensehandel en ontvoering’ vasgetrek, twee vroue gered
Ses verdagtes is Woensdag deur die polisie vir beweerde aanklagte van mensehandel, sekshandel, ontvoering en afpersing in hegtenis geneem, terwyl twee vroue gered is.
Naam van meisie by skool in ‘bendegeweld’ doodgeskiet, bekend
Firdous Kleinsmidt (12) is Dinsdagoggend doodgeskiet toe bendegeweld in die omgewing van haar skool uitgebreek het .
Vroue weer ‘gewapende aanvallers’ af
Twee vroue het Woensdagmiddag twee aanvallers met 'n nagemaakte pistool en mes afgeweer terwyl een in die been en arm gesteek is.
Geen borg vir vrou wat ‘kinders tydens Bybellesse seksueel voorberei’
Borg is geweier vir 'n vrou wat na bewering seksuele misdade met kinders gepleeg het.
Polisie vra hulp om baba se ma op te spoor
Die polisie in die Vrystaat vra hulp om 'n baba wat verlate gevind is se ma op te spoor.
“Ons het gedoen waarvoor ons gekom het,” hoor verloofde ná plaasmoord
AfriForum bied ook traumaberading aan slagoffers van plaasaanvalle.
FOTOGRAWE: word deel van ‘n opwindende nuwe projek
Wil jy deel wees van ‘n baie opwindende nuwe hoofstuk? Wil jy jou naam daarbuite kry na meer as 700 000 lesers? Ons is…
Goedvoelstorie: Kaapse meisie se tweede kans op lewe
Vir vyf jaar het Rachel Ancer (nou 15) ‘n stryd gevoer teen ernstige siekte. Vanaf die ouderdom van vyf was sy gereeld in die…
Kyk: Paarl-stasiebevelvoerder bedank na sosialemediaplasing oor velkleur
Die stasiebevelvoerder van die Paarl het glo na 'n beweerde rassistiese sosialemediaplasing bedank.