Groepe wil hê Ramaphosa moet optree teen onderwysminister oor teenstand teen Bela-wet

Lees ook :

Groepe wil hê Ramaphosa moet aksie neem teen Siviwe Gwarube oor teenstanding van Bela-wet
Groepe wil hê Ramaphosa moet aksie neem teen Siviwe Gwarube oor teenstanding van Bela-wet fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Ramaphosa teken Bela-wet maar sonder artikels oor toelating en taal

Save South Africa en die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (SADOU) het gesê pres. Cyril Ramaphosa moet aksie neem teen die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, na sy die ondertekening van die Bela-wetsontwerp geboikot het.

Gwarube het geweier om die seremonie by te woon omdat sy nie met sekere dele van die wetsontwerp saamstem nie en voel dit druis teen die grondwet in.

SADTU het gesê hulle wil hê sy moet bedank, want dit was onaanvaarbaar dat sy nie die seremonie bygewoon het nie en dit wys die DA wil “sy eie aparte kabinet in die RNE hê”.

Volgens Save South Africa ondermyn haar teenstand teen die wet die geloofwaardigheid van die wetgewing.

Bronne: eNCA, Briefly, IOL

Lees ook: Ramaphosa teken Bela-wet maar sonder artikels oor toelating en taal

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief