Het jy gehoor van die Kazoo? #FunFactFriday

Lees ook :

Die Kazoo is ’n musiekinstrument wat in 1840 deur Alabama Vest, ’n Afrika-Amerikaner van Georgia in die Verenigde State ontwerp is.

Die speler beïnvloed die instrument met die vibrasies van die stembande, dit word nie geblaas soos soortgelyke fluitinstrumente nie.

Die Kazoo was baie gewild in die vroeë negentigs as gevolg van ’n Amerikaanse televisiereeks, You on Kazoo, wat hoofsaaklik handel oor ’n seun wat verstandelik gestrem is, wat die Kazoo bespeel en elke week nuwe vriende ontmoet.

Nadat die You on Kazoo-beeldmateriaal in 2016 aan die publiek vrygestel is, het platejoggies die video’s in hulle musiek gebruik wat veroorsaak het dat die video’s viraal op die internet geword het.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

One Response

  1. Как сохранить контроль над процессом, если [url=https://zakazat-prodvizhenie-sajta.ru]заказать продвижение сайта[/url] у агентства?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief