Weermag waarsku teen fop-aansoekvorms

Lees ook :

Die Suid-Afrikaanse weermag (SANDF) waarsku lede van die publiek teen fop-aansoekvorms wat op sosiale media versprei word.

SANDF se aansoekvorms vir die weermag se vaardigheidsontwikkelingprogram vir 2020 sal op 27 Januarie 2019 in die City Press, Rapport, en op 29 Januarie 2019 in die Daily Sun geplaas word.

Die aansoekvorms is ook beskikbaar by die menslikehulpbronne-afdeling in Visagiestraat, Pretoria.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief