‘Hierdie is nie ‘n maklike werk nie’ – nooddienswerkers bedank vir professionaliteit nadat 11 sterf

Lees ook :

Foto's: ALS Paramedics

KWAZULU-NATAL. – Paramedici, noodpersoneel en ander noodsaaklike dienste is bedank vir wat hulle onder moeilike omstandighede professioneel en met meegevoel doen., nadat 11 mense Donderdag in ’n ongeluk in Isiphingo gesterf en sewe ernstig beseer is.

Garrith Jamieson van ALS Paramedics sê dat paramedici ’n moeilike werk het, met die verantwoordelikheid om in chaos kalm te bly en alles te gee vir ander. Jamieson betuig ook sy meegevoel aan die families van die oorledenes en erken die toewyding en menslikheid van die reddingspanne.

Lees die volledige plasing her onder:

We are deeply saddened by the tragic accident today. We want to sincerely thank our team, along with all other emergency and essential services, who responded with professionalism, compassion and care under incredibly difficult circumstances.

This is not an easy job. Being a paramedic means carrying the weight of moments most people never see, showing up in chaos, offering calm and giving everything you have for others.

To everyone who tragically lost their lives today, rest in peace. We extend our deepest condolences to the families and loved ones affected.

To our teams and fellow emergency responders: thank you for your strength, your dedication and your humanity. We see you and we appreciate you more than words can say.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief