Lees ook: Forbes-familie onderskryf nie nuwe boek oor AKA en Anele nie
KOPENHAGEN. – Een van die oudste geboue in Kopenhagen het vandag afgebrand. Die historiese Børsen-effektebeursgebou het vanoggend afgebrand.
Die gebou, wat uit 1625 dateer, was onder konstruksie vir opknapping en was toegepak met plastiek en steierwerk om dit te beskerm.
Dit was gebruik as die Deense sakekamer. Die oorsaak van die brand is nog onbekend.
Bronne: AP News, BBC, CNN
Lees ook: Forbes-familie onderskryf nie nuwe boek oor AKA en Anele nie





