Die Dierebeskermingsvereniging in Kimberley is vol! Wat beteken daar is báie honger magies…
As jy miskien ‘n blikkie honde- of kattekos wil skenk, gaan gooi joune in die donasie-trommel by die Spar in Monumenthoogte.
As jy miskien ‘n finansiële bydrae wil maak, betaal dit gerus aan die DBV oor.
Bankbesonderhede:
Kimberley SPCA
Tjek
Standard Bank
Rekeningnommer: 040 057 607
Takkode: 050002
Verwysing: Katte- of hondekos
Enige donasies is welkom!





