KENNISGEWING VAN KURATOR INGEVOLGE ARTIKEL 75 VAN WET 66 VAN 1965

MATTHEW CHAD JANUARY | SAAKNOMMER: CR321/2024

Ingevolge Artikel 75 van Wet 66 van 1965, soos gewysig, word hiermee kennis gegee van die aanstelling van ondergenoemde persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid deur die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad op 24 April 2026.

Persoon onder kuratele: Matthew Chad January
Provinsie: Wes-Kaap
Adres: Palmiet Vlei Plaas, Klein Drakenstein, Paarl 7646
ID Nommer: 071120 5153 085
Saaknommer: CR321/2024
Meester se Kantoor: Kaapstad

Kurator Bonis:
Magda Nöthnagel
12 San Domenico, 10 Kerkstraat, Durbanville, Wes-Kaap
Aangestel deur die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad op 24 April 2026

Adverteerder / Gemagtigde Agent:
Basson Blackburn Inc
Posbus 2960, Durbanville 7551
Tel: 087 808 2825

Datum van publikasie: 29 Mei 2026

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.