AD – Kim Kreatif trek ‘n nuwe baadjie aan

Lees ook :

Kim Kreatif het op 1 Junie na 17 Bodley Straat, Blok D, Albertynshof by die Suzanne Stokes leefstylgebou geskuif .

Hulle het ‘n groot verskeidenheid kunsprodukte en skryfbehoeftes om skooltake makliker en die lewe meer kleurvol te maak.

Om hierdie skuif te vier, is daar spesiale openingsaanbiedinge van 5% afslag op alle aankope van R50 of meer en 10% afslag op aankope van R250 en meer.


Hierdie aanbieding is geldig van 1-14 Junie 2020.

Skakel Nandi by 084 082 0839 vir navrae

  [su_gmap width=”100%” height=”400″ responsive=”yes” address=”17 Bodley Straat, Kimberley, Northern Cape” zoom=”0″ class=””]  

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief