Kimberliete se reënfoto’s

Lees ook :

Kimberley het vanmiddag erge reën, hael en donderbuie gehad. Volgens Outsurance se weervoorspelling is daar nog donderstorms op pad.

Kimberliete het dié foto’s gedeel. As jy ooit foto’s of video’s het wat jy wil hê FiND iT moet gebruik, stuur dit aan 0761 163 3746.

Foto: Michelle Roann Leemans

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief