Kruisie trek verloop klopdisselboom

Lees ook :

Foto's: Wanda Olivier

GAUTENG. – Kruisies is ook deur Nuusflits-redaksielede by stemstasies landswyd getrek. Hierdie verslaggewer het by Laerskool Haakdoornboom in die noorde van Pretoria in die ry ingeval.

Sy het om 10:30 by die stemlokaal aangekom en 13:15 vertrek.

Terwyl van die bejaardes flink uit die rye gehaal is om eerste te stem, het ander gesellig in die ry met bekendes en vreemdelinge gesels.

Haakdoornboom is ‘n landelike gebied wat uit plotte en kleinhoewes bestaan. Om in die landelike gebied te stem, het gepaardgegaan met rustigheid en die geluid van skape wat blêr.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief