Lotto uitslae vir 29 Mei 2024
Boerpotte: Lotto: R19 miljoen Lotto Plus 1: R5 miljoen Lotto Plus 2: R5 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: LOTTO: 05, 11, 20, 27, 41, 45 B:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,551 op Wednesday 29 May 2024.
Boerpotte: Lotto: R19 miljoen Lotto Plus 1: R5 miljoen Lotto Plus 2: R5 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: LOTTO: 05, 11, 20, 27, 41, 45 B:…
Die o/13 A-netbalspan van Laerskool Horison (Hories) in Roodepoort, Gauteng, en hulle onderwyseresse, juff. Nelie en Anri was Dinsdagmiddag in ‘n ongeluk betrokke. Beterskapswense…
Eskom het gerugte op sosiale media dat beurtkrag op 30 Mei hervat sal word, ontken. Dit is reeds meer as 60 dae sedert beurtkrag…
NOORD-KAAP. – ‘n Gekaapte vragmotor ter waarde van R900 000 met ‘n vrag kruideniersware van ongeveer R2 m. is Dinsdagmiddag by ‘n huis in…
GAUTENG. – Kruisies is ook deur Nuusflits-redaksielede by stemstasies landswyd getrek. Hierdie verslaggewer het by Laerskool Haakdoornboom in die noorde van Pretoria in die…
UMHLANGA, KZN. – Een persoon is dood en ses beseer in ‘n ongeluk vanoggend omstreeks 7:30 op die M41 naby Umhlanga. Volgens ALS Paramedical…
Biltong is veelsydig en kan as die perfekte peuselhappie dien. Hier is ’n resep om biltong as ’n unieke versnapering voor te sit. BESTANDDELE:…
KWAZULU-NATAL. – Twee polisielede is van verkiesingsdienste onttrek en is aan ‘n dissiplinêre verhoor onderworpe. Nog ‘n polisielid het ‘n ander met staatsvervoer by…
LIMPOPO. – Altesaam 13 persone, van wie 10 onderwysers, het Dinsdagoggend omstreeks 05:50 in ‘n ongeluk op die R521-pad gesterf toe ‘n Toyota-minibus en…