Kyk: Bernice se nuwe lied ‘positief en hoopvol’

Lees ook :

Kyk Bernice se nuwe lied “positief en hoopvol” Foto: Facebook

Bernice West het haar nuwe lied Hy Jy Jy vrygestel. Die lied se musiekvideo speel teen ’n wildplaasagtergrond af. Dit is duidelik dat sy eenheid onder ons land se inwoners met die lied wil bring.

Een luisteraar is van mening: “Die song maak my hart sommer vol hoop vir ons pragland.” Nog luisteraars beskryf die lied as hoopvol en positief.

“Dankie dat jy nie toelaat dat roem jou oorheers nie, en dat jy na God se stem luister,” het ’n aanhanger kommentaar gelewer.

Die lied is deur Inhoud Huis Musiek vervaardig en word deur Universal Music versprei.

Brone: Facebook, YouTube

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief