Kyk: Bobby van Jaarsveld se nuwe musiekvideo is hier

Lees ook :

Kyk Bobby van Jaarsveld se nuwe musiekvideo is hier. Foto: Facebook

Die Afrikaanse sanger, Bobby van Jaarsveld, se musiekvideo vir sy nuutste enkelsnit, Verlore seun, het pas verskyn.

Aanhangers het die video as “pragtig, diep en eerlik” beskryf. Sommige meen die musiekvideo laat hulle “dieper dink”.

Bobby het die vrystelling van die video met roomys op die strand saam met sy gesin gaan vier.

Verlore seun is op 8 Maart uitgereik.

Bronne: YouTube, Facebook

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief