KYK: Demi Lee Moore & Barthlo verwag ‘n …

Lees ook :

Foto: Skermskoot van video Demi Lee Moore

Demi Lee Moore, die gewilde sangeres, en Barthlo Visagie, haar man, het onlangs aangekondig hulle verwag hulle eersteling. Die egpaar het Woensdag die geslag van hulle pienkvoet bekendgemaak.

Die paartjie verwag ‘n seuntjie.

“”It’s a…..” my vriendin sê die ander dag – sy dink dit is ‘n meisie, maar sy hoop eintlik dit is ‘n seuntjie, want die wêreld kort meer Barts! – en ek stem so saam🥹😭 soooo oogewonde oor ons klein mensie 🤍🤍

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief