KYK: #formycountry – president wens SA se goue meisie geluk

Lees ook :

Foto: Government of South Africa

Tatjana Smith (néé Schoenmaker) het Suid-Afrika se eerste goue medalje by die Olimpiese Spele in Frankryk losgeswem.

President Cyril Ramaphosa het die Olimpiese kampioen met haar goue medalje gelukgewens:

“Congratulations to our repeat Olympic champion, Tatjana Smith, for earning South Africa’s first gold medal at the Olympics with her stunning surge in the 100m breaststroke in the Paris La Defense Arena pool.”

Modern Athlete Magazine het Smith se video-gesprek nadat sy die goue medalje gewen het, gedeel.

Ramaphosa het ook vir Alan Hatherly, ‘n bergfietsryer, met sy bronsmedalje gelukgewens.

Foto: President Cyril Ramaphosa

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief