Kyk foto’s: Huis vat vlam toe weerlig tref

Lees ook :

Foto's: Roodeplaat Fire Protection Association

GAUTENG. – ‘n Huis in ‘n kompleks in Granaatstraat, Montana, noord van Pretoria, is Woensdag deur weerlig getref en het tot op die grond afgebrand.

Roodeplaat Fire Protection Association (FPA) het foto’s van die insident op sosiale media gedeel.

Sharon Kritzinger het in kommentaar gesê dit is hulle huis wat tot op die grond gebrand het.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief