Kyk: Franja stel nuwe liedjie vry

Lees ook :

Franja stel nuwe liedjie vry. Foto: Facebook

Franja du Plessis se nuwe liedjie Deur die reën is vandag vrygestel.

“Sit hom op jou playlist en luister kliphard!” skryf sy op haar Facebook-blad. Die lied lê haar glo baie na aan die hart en sy is opgewonde om dit met luisteraars te deel.

Dit handel oor wie saam met jou deur die reën en elke seisoen sal loop om saam sterker aan die anderkant uit te kom.

Deur die reën is op alle digitale platforms beskikbaar. Luister hier.

Bronne: Facebook, YouTube

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief