KAAPSTAD. – Die derde begrotingtoespraak vir hierdie boekjaar vind vandag in Kaapstad plaas.
Lees ook: Derde begrotingtoespraak vind vandag plaas
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting vandag die Verdeling van Inkomste en die Wetsontwerp op Toedeling bekendstel.
Dit volg na sy vorige begrotings oor ’n voorgestelde BTW-verhoging verwerp is.
Bronne: Youtube
Lees ook: Derde begrotingstoespraak vind Woensdag plaas
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: