Kyk: Onwettige motorfietsryers klap ‘n tekkie

Lees ook :

In ‘n TikTok video wat deur @masfacee gedeel is, word twee onwettige motorfietsryers wat op ‘n openbare pad is, ‘n keuse gegee.

‘n Polisievoertuig stop by hulle, waarna ‘n parate polisieman die ryers op hul foute wys en vir hulle opdrag gee om die motorfietse verder te stoot.

Die keuse is eenvoudig: Stoot die motorfiets of klim in die polisievoertuig en word vir die padverkeerswette wat oortree is, aangekla.

Dit lyk asof die voorval moontlik in die Wes-Kaap plaasgevind het.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief