Brekende Nuus
Afrikaans

Kyk: Só word bergfiets in verkeer gesteel

'n Booswig in die Oos-Kaap steel 'n duur bergfiets in verkeer van 'n voertuig af.

Fiets in verkeer van voertuig gesteel
Photo: CrimeInSA Twitter

CrimeInSA het die video op Twitter gedeel hoe ‘n booswig ‘n duur bergfiets van die agterkant van ‘n voertuig steel.

Die voorval het in verkeer afgespeel terwyl dit op video vasgevang word.

Die bergfiets wat in Umtata in die Oos-Kaap gesteel is, se waarde beloop ongeveer R18 000.