Lasbrief uitgereik vir inhegtenisneming van buitelander

Lees ook :

Lasbrief uitgereik vir inhegtenisneming van buitelander
Lasbrief uitgereik vir inhegtenisneming van buitelander fotokrediet: SAPD

Lees ook: Taxi-eienaar in KZN geskiet

’n Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van ’n buitelander vir die moord op sy vennoot. Jussain Muhamed D Mamun is Dinsdag by sy winkel op Humansdorp deur twee verdagtes doodgeskiet.

Vier verdagtes is in hegtenis geneem en die voertuig waarin hulle gevlug het, is ook gevind. Verdere ondersoek het die polisie rede gegee om te glo Amin Alamin, die slagoffer se vennoot, kan die polisie help om die moord op te los.

Bronne: SAPD

Lees ook: Taxi-eienaar in KZN geskiet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief