Leon Schuster gooi ‘n duimpie na vierde rugoperasie

Lees ook :

Foto: WOM

Leon Schuster, Suid-Afrika se meester-grapjas en filmmaker, het so pas ‘n vierde rugoperasie ondergaan. Schuster gaan al ‘n geruime tyd gebuk onder rugprobleme wat operasies genoodsaak het.

Wêreld Onbeperkte Musiek/World Of Music (WOM) het ‘n foto van Schuster en sy dogters gedeel.

Die byskrif lees: “Sterker as ooit na jou 4e rugoperasie Dad! Jy’s so sterk soos ‘n leeu! Love you so much!”

Nuusflits wens Schuster spoedige beterskap toe.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief