Voormalige polisiehoë vir korrupsie gevonnis
NOORD-KAAP. – Maj.genl. Thuto Gaogakwe Phefo (62), ‘n afgetrede advokaat van regsdienste in die provinsie, is tot agt jaar direkte tronkstraf deur die Kimberley-streekshof…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,694 op Saturday 19 October 2024.
NOORD-KAAP. – Maj.genl. Thuto Gaogakwe Phefo (62), ‘n afgetrede advokaat van regsdienste in die provinsie, is tot agt jaar direkte tronkstraf deur die Kimberley-streekshof…
OOS-KAAP. – ‘n Familie van vyf, twee mans en drie vroue, het Vrydagaand omstreeks 20:30 tydens ‘n skietinisident in Bityi, buite Mthatha, gesterf. Lt.kol.…
GAUTENG. – ‘n Man (32) is lewenslank in die Booysens-landdroshof gevonnis vir die verkragting van sy 6-jarige niggie wat gedurende 2010 in Naturena plaasgevind…
Lian Hermann Venter (6), ‘n gr. R-leerling van Laerskool Tzaneen, het op 11 Oktober gesterf na hy slegs ‘n maand vantevore verjaar het. Daar…
Leon Schuster, Suid-Afrika se meester-grapjas en filmmaker, het so pas ‘n vierde rugoperasie ondergaan. Schuster gaan al ‘n geruime tyd gebuk onder rugprobleme wat…
OOS-KAAP. – AO Zuko Mbini (46) en konstabels Kuhle Mateta (27), Nkosiphendule Pongco (32), Sibongiseni Sandlana (32) en Zuko Nelson Ntsheku (38) het op…
NOORD-KAAP. – ‘n Seun (16) het Dinsdag tydens ‘n ongeluk tussen ‘n motorfiets en ‘n voertuig op die N12 naby Minerva Gardens gesterf. Sers.…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad waarsku inwoners en besoekers dit is teen die wet om enige walvis of dolfyn binne 300 meter van die…
KWAZULU-NATAL. – Die bestuurder en enigste insittende van ‘n ligte motorvoertuig het gesterf toe die voertuig van ‘n brug af gestort het. IPSS Medical…
OOS-KAAP. – Die polisie glo hulle het die hoëkalibervuurwapens gevind, wat op 28 September in Lusikisiki gebruik is toe 18 persone dood en nog…