Lifman-moordsaak uitgestel

Lees ook :

Photo: Mark Lifman LinkedIn

WES-KAAP. – Die saak teen Gert Bezuidenhout en Hendrik Jacobs, wat daarvan beskuldig is dat hulle Mark Lifman (57) in George doodgeskiet het, is volgens Eric Ntabazalila van die NVG tot 6 Mei vir ‘n streekhofdatum uitgestel.

Lifman was ‘n sakeman van die Wes-Kaap en glo ‘n bekende in die misdaadwêreld. Hy is in ‘n parkeerarea by die Garden Route Mall in George doodgeskiet.

Lees meer oor Lifman se vorige hofsaak hier.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief